KWALIFIKASIES
UNIVERSITEIT VAN STELLENBOSCH
B.A. (1975 – 1977) met Afrikaans-Nederlands en Algemene Taalwetenskap as hoofvakke.My ander vakke sluit Duits (tweedejaarsvlak), Engels en Volkekunde (eerstejaarsvlak) in.
Hoër Onderwysdiploma (1978)
In 1978 was ek redakteur van LEKKERLê, die publikasie van die koshuis waarvan ek 'n inwoner was.
UNIVERSITEIT VAN KAAPSTAD
B.A.HONNEURS (Afrikaans-Nederlands) (1984)