My 1e verjaardag: Op my baie mooi ma se skoot, die vrou wie se lag die grootste heelal kon oopbreek, diep uit die maag tot in almal rondom haar se hart. Ek mis Ma dikwels vreeslik baie.